Akkommodasie
-

Blouwildebeesdrif

Boskamp

Gastehuis

"Honeymoon suite"

Koedoeskop

Rietboklapa &
Karavaanpark

Rooibokkraal

 

 

 

 

 

 

 

© Copyright 2007
Webworxx

 

Akkommodasie

Blouwildebeesdrif
Blouwildebeesdrif bied slaapplek vir 18 mense en is toegerus met ‘n kroeg, DSTV en gewone TV, 2 lapas asook ‘n binnebraai.

Boskamp
Vir diegene wat nader aan die natuur wil wees bied die Boskamp slaapplek vir 24 mense ten volle toegerus met braaigeriewe en ablusie geriewe.
+
Dubbel Dekker Bus vir kombuis, kroeg en eetplek vir 40 mense.

Gastehuis
Die eksklusiewe gastehuis bied luukse akkommodasie vir 23 mense asook ‘n ingeboude braaiplek, Jetmaster en binnenshuise jaccuzi.

"Honeymoon Suite"
 Die "Honeymoonsuite" is privaat en eksklusief.  Die kombuis is ten volle
toegerus met 'n mikrogolf oond, yskas, tee/koffie fasiliteite, 'n ingeboude
braai, TV met DSTV.

Koedoeskop 
Koedoeskop bied slaapplek vir 15 mense - daar is 'n binnekroeg, sitkamer waar heerlik gekuier kan word + DSTV en 'n kombuis - ten volle toegerus.

Rooibokkraal
Rooibokkraal bied slaapplek vir 70 mense met DSTV, ‘n musieksisteem, kombuis - ten volle toegerus, kaggel en braaigeriewe.
 

TUIS .....|..... AKKOMMODASIE .....|..... FUNKSIES .....|..... TROUES .....|..... WILDRITTE .....|..... KONTAK .....|..... ENGLISH