Ons het die ideale geriewe vir konferensies, troues, spesiale geleenthede asook jaareindfunksies.
Die verskeie konferensie lokale huisves vanaf 10 tot 350 persone.
Die Waterbok Kroeg is die ideale plek om daardie besigheidstransaksie te sluit en te vier en om net gesellig saam te verkeer – met ‘n uitsig oor die watergat.
Die Bus is prêt en bied ‘n kroeg en
kombuis sowel as ‘n buitebraai en
sitplek vir 40 mense.
Wildritte kan ook van hier af gereël word.
Kliek op linkerkant om fotos te sien
van onlangse gebeure by Tri Hunt.