English

 

 

 

 

 

 

 

 

 

© Copyright 2007
Webworxx

 

Tuis

 

Tri  Hunt is 30km noord van Bloemfontein op die Brandfort pad. Geleë tussen die Vrystaat koppies bied die ongetemde landskap ‘n uitsonderlike natuurskoon waar wild volop te sien is. 

Kameelperde, koedoes, elande, gemsbokke, blouwildebeeste, springbokke, blesbokke, rooibokke rooi hartebeeste en zebras.


Ons het die perfekte ligging vir ‘n unieke konferensie of daardie spesialse troue met akkommodasie sowel as ‘n “honeymoon suite”. 

Dagbesoekers is ook welkom om wildritte te onderneem of om net by die lapa te braai en ontspan terwyl die diere in
die omgewing rondbeweeg -
reëlings moet vooruit gemaak word.

 

 

TUIS .....|..... AKKOMMODASIE .....|..... FUNKSIES .....|..... TROUES .....|..... WILDRITTE .....|..... KONTAK .....|..... ENGLISH